week 1: 30 April 2024 - 5 May 2024
Die veld praat met 'n oop hart. -Hy lê net daar en wag vir die onvanklike hart om sy geheime te ontdek en te ontsluit.
Jy is bevoorreg.
Dicki, die veld praat 'n praat wat die mens nie gepraat kry in woorde nie.
True that, jy moet dit voel!