Discussion about this post

User's avatar
Lettie's avatar

Dicki, dankie vir die lieflike reis deur 'n omgewing wat ek glad nie ken nie, en dan nog boon- op die pragtige foto's ook! Dis 'n lieflike, positiewe ervaring en blootstelling veral in hierdie tye wat mense deur die media verswelg en oorweldig word met vernietigende dinge en gebeure.

Expand full comment

No posts